| aanklag [boodskap #134861] |
Do., 03 Desember 2020 13:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanklag
Afbreking: aan•klag
Samestelling: aan + klag
Selfstandige naamwoord: aanklag, aanklagte
Meervoud: aanklagte, aanklagtes
Verkleinwoord: aanklaggie
Meervoud van verkleining: aanklaggies
Betekenis:
• 'n Beskuldiging of klag wat teen iemand gemaak is.
Gebruik:
• Botha staan tereg op 'n aanklag van regsverydeling.
Sinoniem:
• beskuldiging
Verwant:
• aanklagkantoor
Vertaling:
Engels: accusation, charge, indictment
Nederlands: aanklacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|