Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangrypend
aangrypend [boodskap #134860] Thu, 03 December 2020 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangrypend
Afbreking: aan•gry•pend
Samestelling: aan + grypend


Byvoeglike naamwoord: aangrypend
Vergrotende trap: aangrypender
Oortreffende trap: aangrypendste
Attributief: aangrypende

Betekenis:
• Wat die diepste gevoelens aangryp; emosies opwek; hartsnare roer.

Gebruik:
• Sy lees 'n aangrypende verhaal van 'n klein dogtertjie se stryd om oorlewing.

Sinoniem:
• aandoenlik
• hartroerend
• roerend
• treffend
• ontroerend

Afgelei:
• aangrypendheid

Vertaling:
Engels: touching
Nederlands: aangrypend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moederskoot
Volgende onderwerp: aanklag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:07:40 UTC 2025