Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangeleentheid
aangeleentheid [boodskap #134858] Thu, 03 December 2020 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangeleentheid
Afbreking: aan•ge•leent•heid


Selfstandige naamwoord: aangeleentheid
Meervoud: aangeleenthede
Verkleinwoord: aangeleentheidjie
Meervoud van verkleining: aangeleentheidjies

Betekenis:
• 'n Kwessie of saak wat ter sprake is.

Gebruik:
• Hulle kon die aangeleentheid beter hanteer het deur eerder van onderhandeling as geweld gebruik te maak.

Sinoniem:
• affêre
• kwessie
• onderwerp
• saak

Vertaling:
Engels: affair, concern, incident, matter
Nederlands: aangelegenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartroerend
Volgende onderwerp: moederskoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:49:55 UTC 2025