Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandoenlik
aandoenlik [boodskap #134852] Wed, 02 December 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandoenlik
Afbreking: aan•doen•lik


Byvoeglike naamwoord: aandoenlik
Vergrotende trap: aandoenliker
Oortreffende trap: aandoenlikste
Attributief: aandoenlike
Partitief: aandoenliks

Betekenis:
• Wat emosionele gevoelens wek; die hart roer.

Gebruik:
• Dit is aandoenlik om te sien hoe die gemeenskap hulle oor mense in nood ontferm.

Sinoniem:
• aangrypend
• gevoelig
• ontroerend
• roerend
• treffend

Afgelei:
• aandoenlikheid

Vertaling:
Engels: moving, touching, affecting
Nederlands: aandoenlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandoen
Volgende onderwerp: aandring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:48:51 UTC 2025