aandelemark [boodskap #134850] |
Wed, 02 December 2020 18:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aandelemark
Afbreking: aan•de•le•mark
Samestelling: aandele + mark
Selfstandige naamwoord: aandelemark
Meervoud: aandelemarkte
Verkleinwoord: aandelemarkie
Meervoud van verkleining: aandelemarkies
Betekenis:
• Mark waar aandele en effekte verhandel word.
Gebruik:
• Openbare maatskappye is normaalweg op 'n aandelemark genoteer en kry die afkorting "Bpk." na die naam van die maatskappy.
Sinoniem:
• effekebeurs
• sakemark
Vertaling:
Engels: stock market, share‐market
Nederlands: aandelenmarkt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|