jubilee [boodskap #134849] |
Wed, 02 December 2020 13:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jubilee
Afbreking: ju•bi•lee
Selfstandige naamwoord: jubilee
Meervoud: jubileë, jubilees
Betekenis:
• Tyd van feesviering, gewoonlik die 25ste, 40ste, 50ste, 60ste of 70ste herdenking van 'n baie spesiale geleentheid.
Gebruik:
• Koningin Elizabeth II het haar goue jubileum in 2002 gevier, vyftig jaar nadat sy die troon in 1952 bestyg het.
Wisselvorm:
• jubileum
Sinoniem:
• feesjaar
• jubeljaar
Verwant:
• jubileer
Vertaling:
Engels: jubilee
Nederlands: jubilee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|