aantygings [boodskap #134847] |
Tue, 01 December 2020 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aantygings
Afbreking: aan•ty•gings
Selfstandige naamwoord: aantyging
Meervoud: aantyginge, aantygings
Verkleinwoord: aantyginkie
Meervoud van verkleining: aantyginkies
Betekenis:
• Meervoud van aantyging; kwaadwillige beskuldigings.
Gebruik:
• Valse aantygings is onverantwoordelik en gevaarlik.
Wisselvorm:
• aantyginge
Spelfout:
• aantuigings
Vertaling:
Engels: accusations, imputations
Nederlands: aantijgings
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|