Betekenis:
• (mitologie) Lyk van 'n afgestorwene wat magies sonder siel uit die dood herrys.
• (figuurlik) Moeë of apatiese persoon (sonder gedagtes of gevoelens).
Gebruik:
• Sluit snags maar die deure as die weerwolwe en zombies begin ronddwaal.
• Wat dwaal jy soos 'n zombie in die huis rond?