mondkappie [boodskap #134841] |
Tue, 01 December 2020 12:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mondkappie
Afbreking: mond•kap•pie
Samestelling: mond + kappie
Selfstandige naamwoord: mondkappie
Meervoud: mondkappies
Betekenis:
• Kappie of masker wat die mond en neus bedek.
Gebruik:
• Weens Covid-19 is dit verpligtend om 'n mondkappie in die openbaar te dra.
Sinoniem:
• bekpêntie (grappig)
• masker
Vertaling:
Engels: mouth mask
Nederlands: mondkapje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|