Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moerasvy
moerasvy [boodskap #134838] Tue, 01 December 2020 10:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moerasvy
Afbreking: moe•ras•vy
Samestelling: moeras + vy


Selfstandige naamwoord: moerasvy
Meervoud: moerasvye
Verkleinwoord: moerasvytjie
Meervoud van verkleining: moerasvytjies

Betekenis:
• Struik of boom van die kus- en moeraswoude in die noordelike KwaZulu-Natal, waar dit soms op steltwortels staan wat uit die hooftakke groei, Ficus trichopoda.

Gebruik:
• Die moerasvy is 'n beskermde boom met helder blinkgroen blare en wit are.

Vertaling:
Engels: swamp fig, hippo fig
Zoeloe: umvubu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teikengehoor
Volgende onderwerp: haakwurm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:43:55 UTC 2025