Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsonderlik
afsonderlik [boodskap #134833] Mon, 30 November 2020 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsonderlik
Afbreking: af•son•der•lik


Byvoeglike naamwoord: afsonderlik
Attributief: afsonderlike
Partitief: afsonderliks

Betekenis:
• Wat apart en nie saam is nie.

Gebruik:
• Elke vennoot is gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik vir die laste van die vennootskap.

Sinoniem:
• alleen
• alleenstaande
• apart
• enkel
• geskei
• individueel

Antoniem:
• gesamentlik

Vertaling:
Engels: separate, apart
Nederlands: afzonderlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: assessering
Volgende onderwerp: boeta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:01:30 UTC 2025