Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dorper
dorper [boodskap #134831] Mon, 30 November 2020 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dorpers.
Dorpers.
dorper
Afbreking: dor•per


Selfstandige naamwoord: dorper
Meervoud: dorpers
Verkleinwoord: dorpertjie
Meervoud van verkleining: dorpertjies

Betekenis:
• 'n Suid-Afrikaanse skaapras, kruising tussen die Dorset Horn en die Swartkop-Persie, heeltemal wit of met 'n swart kop.

Gebruik:
• Die dorper het ontstaan uit pogings is om 'n vleisskaap te teel wat geskik is vir die droër streke van die land.

Sinoniem:
• dorperskaap
• dorpervleisskaap

Vertaling:
Engels: dorper
Nederlands: dorper

Nota:
• Voorheen bekend as die "Dorsian".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wedersyds
Volgende onderwerp: assessering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:04:34 UTC 2025