Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wedersyds
wedersyds [boodskap #134830] Mon, 30 November 2020 16:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wedersyds
Afbreking: we•der•syds


Byvoeglike naamwoord: wedersyds
Attributief: wedersydse

Betekenis:
• Van beide kante af.

Gebruik:
• 'n Verdrag van samewerking sal wedersyds voordelig wees.

Sinoniem:
• onderling

Wisselvorm:
• weersyds

Vertaling:
Engels: mutual, reciprocal, both sides
Nederlands: wederzijds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erns
Volgende onderwerp: dorper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:52:12 UTC 2025