Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegewyd
toegewyd [boodskap #134827] Ma, 30 November 2020 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegewyd
Afbreking: toe•ge•wyd


Byvoeglike naamwoord: toegewyd
Vergrotende trap: toegewyder
Oortreffende trap: toegewydste
Attributief: toegewyde

Betekenis:
• Oorgehaal om die belange van iets of iemand te dien.

Gebruik:
• Hy is 'n toegewyde werker.

Antoniem:
• ontoegewyd

Afgelei:
• toegewydenheid
• toegewydheid

Vertaling:
Engels: devoted, dedicated
Nederlands: toegewijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiptelik
Volgende onderwerp: katvriendelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:25:36 MGT 2024