stiptelik [boodskap #134826] |
Mon, 30 November 2020 08:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stiptelik
Afbreking: stip•te•lik
Byvoeglike naamwoord: stiptelik
Vergrotende trap: stipteliker
Oortreffende trap: stiptelikste
Attributief: stiptelike
Betekenis:
• Presies op tyd.
• Nougeset en nie laat nie.
Gebruik:
• Iemand met 'n goeie werksetiek is altyd stiptelik, eerlik, toegewyd, lojaal en is trots op sy werk.
• Jou tydstate moet stiptelik op Vrydae ingedien word.
Afgelei:
• stiptelikheid
Vertaling:
Engels: puctual; promptly, precisely, strictly
Nederlands: stiptheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|