Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkgewer
werkgewer [boodskap #134823] Sun, 29 November 2020 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkgewer
Afbreking: werk•ge•wer
Samestelling: werk + gewer


Selfstandige naamwoord: werkgewer
Meervoud: werkgewers
Verkleinwoord: werkgewertjie
Meervoud van verkleining: werkgewertjies

Betekenis:
• Maatskappy of persoon werk aan mense verskaf.

Gebruik:
• Die verhouding tussen 'n werkgewer en werknemer behoort op wedersydse voordele en respek gebaseer te wees.

Antoniem:
• werknemer

Vertaling:
Engels: employer
Nederlands: werkgever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvoering
Volgende onderwerp: bywoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:51:41 UTC 2025