stigter [boodskap #134821] |
Sun, 29 November 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stigter
Afbreking: stig•ter
Selfstandige naamwoord: stigter
Meervoud: stigters
Verkleinwoord: stigtertjie
Meervoud van verkleining: stigtertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets stig of gestig het.
Gebruik:
• Prof. Carel Boshoff was die stigter van Orania en die skoonseun van eerste minister Hendrik Verwoerd.
Sinoniem:
• beginner
• grondlegger
• oprigter
Hiponiem:
• medestigter
• vredestigter
Afgelei:
• stigtersaandeel
• stigtersdag
• stigterslid
Vertaling:
Engels: founder
Nederlands: stichter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|