Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ryg
ryg [boodskap #134820] So., 29 November 2020 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ryg
Afbreking: ryg


Werkwoord: ryg
Verlede tyd: het geryg
Verlede deelwoord: gerygde

Betekenis:
• Om met 'n tou of draad saam te voeg.
• Om met lang steke (met 'n naald en gare) vas te werk.

Gebruik:
• Hy ryg die krale aan 'n snoer.
• Sy ryg die lappe aan mekaar vas.

Hiponiem:
• aaneenryg
• inryg
• vasryg
• toeryg

Afgelei:
• rygnaald
• ryggaring

Vertaling:
Engels: to lace, string, tack; baste
Nederlands: rijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leerskap
Volgende onderwerp: stigter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 05 16:49:34 UTC 2026