ryg [boodskap #134820] |
Sun, 29 November 2020 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ryg
Afbreking: ryg
Werkwoord: ryg
Verlede tyd: het geryg
Betekenis:
• Met 'n tou of draad saamvoeg.
• Met lang steke (met 'n naald en gare) vaswerk.
Gebruik:
• Hy ryg die krale aan 'n snoer.
• Sy ryg die lappe aan mekaar vas.
Afgelei:
• aaneenryg
• vasryg
• rygnaald
• ryggaring
• toeryg
Vertaling:
Engels: to lace, string, tack; baste
Nederlands: rijgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|