kragprop [boodskap #134817] |
Sun, 29 November 2020 17:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kragprop
Afbreking: krag•prop
Samestelling: krag + prop
Selfstandige naamwoord: kragprop
Meervoud: kragproppe
Verkleinwoord: kragproppie
Meervoud van verkleining: kragproppies
Betekenis:
• Prop wat by 'n muursok ingedruk word om elektrisiteit af te tap.
Gebruik:
• Sit die krag af voordat jy die kragprop uittrek.
Sinoniem:
• muurprop
Vertaling:
Engels: electric plug, wall plug
Nederlands: stekker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|