Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrugtekelkie
vrugtekelkie [boodskap #134815] Sun, 29 November 2020 17:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrugtekelkie
Afbreking: vrug•te•kel•kie
Samestelling: vrugte + kelkie


Selfstandige naamwoord: vrugtekelkie
Meervoud: vrugtekelkies

Betekenis:
• Opgesnyde vrugte wat as voor- of nagereg voorgesit word.

Gebruik:
• 'n Vrugtekelkie is gewoonlik nie so soet soos 'n vrugteslaai nie.

Vertaling:
Engels: fruit cocktail
Nederlands: fruitcocktail

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blokkiesvloer
Volgende onderwerp: uitstalkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:07:19 UTC 2025