blokkiesvloer [boodskap #134814] |
So, 29 November 2020 16:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blokkiesvloer
Afbreking: blok•kies•vloer
Samestelling: blokkies + vloer
Selfstandige naamwoord: blokkiesvloer
Meervoud: blokkiesvloere
Verkleinwoord: blokkiesvloertjie
Meervoud van verkleining: blokkiesvloertjies
Betekenis:
• Vloer van blokkies wat in mekaar pas.
Gebruik:
• Die vrou poleer die blokkiesvloer.
Vertaling:
Engels: parquet flooring
Nederlands: parketvloer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|