Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinsus
kleinsus [boodskap #134813] Sun, 29 November 2020 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinsus
Afbreking: klein•sus
Samestelling: klein + sus(ter)
Uitspraak: /ˈkləɪ̯nsœs/, /ˈklə̃ɪ̯̃sœs/


Selfstandige naamwoord: kleinsus
Meervoud: kleinsusse
Verkleinwoord: kleinsussie
Meervoud van verkleining: kleinsussies

Betekenis:
• Die jongste of 'n jonger suster, of aanspreekvorm vir so 'n persoon.

Gebruik:
• Ousus probeer om vir kleinsus te leer tel.

Sinoniem:
• kleinsuster
• kleinsussie

Antoniem:
• ousus
• keinboet

Vertaling:
Engels: little sister
Nederlands: zusje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuberkraker
Volgende onderwerp: blokkiesvloer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:54:40 UTC 2025