Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » homogram
homogram [boodskap #134811] Sun, 29 November 2020 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
homogram
Afbreking: ho•mo•gram


Selfstandige naamwoord: homogram
Meervoud: homogramme

Betekenis:
• Woord wat dieselfde as 'n ander woord gespel word, en soms selfs verskillend uitgespreek word.

Gebruik:
• Die woord "kersie" is 'n homogram wat na 'n vrug of 'n klein kers kan verwys.

Sinoniem:
• homograaf

Afgelei:
• klemtoonhomogram

Verwant:
• homoniem
• homofoon

Vertaling:
Engels: homograph
Nederlands: homogram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruisvuur
Volgende onderwerp: kuberkraker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:09:35 UTC 2025