Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruisvuur
kruisvuur [boodskap #134810] Sun, 29 November 2020 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruisvuur
Afbreking: kruis•vuur
Samestelling: kruis + vuur


Selfstandige naamwoord: kruisvuur
Meervoud:

Betekenis:
• Skote wat van verskeie kante geskiet word.

Gebruik:
• Die polisie was in die kruisvuur met bendelede wat van alle kante op hulle losbrand het.

Verwant:
• spervuur

Vertaling:
Engels: cross fire
Nederlands: kruisvuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liggeraak
Volgende onderwerp: homogram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:06:50 UTC 2025