Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grypstert
grypstert [boodskap #134805] Sun, 29 November 2020 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ape met grypsterte.
Ape met grypsterte.
grypstert
Afbreking: gryp•stert
Samestelling: gryp + stert


Selfstandige naamwoord: grypstert
Meervoud: grypsterte
Verkleinwoord: grypstertjie
Meervoud van verkleining: grypstertjies

Betekenis:
• Tipe stert wat aan takke en ander voorwerpe kan vasgryp.

Gebruik:
• 'n Verkleurmannetjie het 'n groot kop, keëlvormige oë en 'n grypstert.

Vertaling:
Engels: prehensile tail
Nederlands: grijpstaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: middeloor
Volgende onderwerp: grootboet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:03:56 UTC 2025