higrometer [boodskap #134802] |
Sun, 29 November 2020 06:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
higrometer
Afbreking: hig•ro•me•ter
Selfstandige naamwoord: higrometer
Meervoud: higrometers
Verkleinwoord: higrometertjie
Meervoud van verkleining: higrometertjies
Betekenis:
• Instrument om te bepaal hoeveel vog daar in die lug is.
Gebruik:
• In die weerkunde word die higrometer gebruik om die humiditeit van die atmosfeer te meet.
Vertaling:
Engels: hygrometer
Nederlands: hygrometer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|