ratwisseling [boodskap #134801] |
Sat, 28 November 2020 20:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ratwisseling
Afbreking: rat•wis•se•ling
Samestelling: rat + wisseling
Uitspraak: /ˈrɑtvəsələŋ/
Selfstandige naamwoord: ratwisseling
Meervoud: ratwisselinge, ratwisselings
Betekenis:
• Handeling van ratte verwissel.
Gebruik:
• Die motor se outomatiese en moeitevrye ratwisseling dra verder by tot die rygenot.
Wisselvorm:
• ratskakeling
Vertaling:
Engels: gear shifting
Nederlands: schakelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|