Leksikograaf Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasta
Afbreking: pas•ta
Selfstandige naamwoord: pasta
Meervoud: pastas
Verkleinwoord: pastatjie
Meervoud van verkleining: pastatjies
Betekenis:
• Italiaanse voedsel van deeg (soos spaghetti, macaroni en lasagne).
• 'n Sagte kneebare mengel.
Gebruik:
• Pasta kan breedweg in twee soorte verdeel word: vars (pasta fresca) en gedroog (pasta secca).
• Konfyt is 'n smeermiddel wat uit 'n pasta van vrugte en suiker of soms pektien bestaan.
Afgelei:
• soldeerpasta
• tandepasta
Vertaling:
Engels: paste
Nederlands: pasta
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.