rooibokram [boodskap #134798] |
Sat, 28 November 2020 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooibokram
Afbreking: rooi•bok•ram
Samestelling: rooibok + ram
Selfstandige naamwoord: rooibokram
Meervoud: rooibokramme
Verkleinwoord: rooibokrammetjie
Meervoud van verkleining: rooibokrammetjies
Betekenis:
• Manlike rooibok.
Gebruik:
• Die rooibokram het liervormige horings wat tot 90 cm lank kan word.
Antoniem:
• rooibokooi
Vertaling:
Engels: impala ram
Nederlands: impalaram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|