rooiduiker [boodskap #134797] |
Sat, 28 November 2020 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooiduiker
Afbreking: rooi•dui•ker
Samestelling: rooi + duiker
Selfstandige naamwoord: rooiduiker
Meervoud: rooiduikers
Verkleinwoord: rooiduikertjie
Meervoud van verkleining: rooiduikertjies
Betekenis:
• Klein wildsbokkie van die bosryke streke in die ooste van Sentraal- en Suider-Afrika, Cephalophus natalensis.
Gebruik:
• Die rooiduiker is, soos die naam aandui, rooibruin van kleur met 'n ligter onderlyf.
Vertaling:
Engels: red forest duiker
Nederlands: rode duiker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|