rooiribbok [boodskap #134793] |
Sat, 28 November 2020 15:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooiribbok
Afbreking: rooi•rib•bok
Samestelling: rooi + ribbok
Uitspraak: /ˈroɪ̯ ˌrəbok/
Selfstandige naamwoord: rooiribbok
Meervoud: rooiribbokke
Verkleinwoord: rooiribbokkie
Meervoud van verkleining: rooiribbokkies
Betekenis:
• Wildsbok wat by voorkeur in berge hou, Redunca fulvorufula.
Gebruik:
• Volwasse rooiribbokke weeg ongeveer 25 kg en het 'n hoogte van nagenoeg 75 cm.
Verwant:
• vaalribbok
Vertaling:
Engels: reedbuck
Nederlands: rietbok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|