verraaier [boodskap #134790] |
Sat, 28 November 2020 14:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verraaier
Afbreking: ver•raai•er
Samestelling: verraai + -er
Selfstandige naamwoord: verraaier
Meervoud: verraaiers
Verkleinwoord: verraaiertjie
Meervoud van verkleining: verraaiertjies
Betekenis:
• Persoon wat verraad pleeg; ander troueloos verraai.
Gebruik:
• Daarna het Judas, sy verraaier, toe hy sien dat Hy veroordeel was, berou gekry en die dertig silwerstukke teruggebring na die owerpriesters en die ouderlinge. [Matteus 27:3]
Afgelei:
• landsverraaier
Vertaling:
Engels: traitor, betrayer
Nederlands: verrader
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|