rooiboswilg [boodskap #134789] |
Sa, 28 November 2020 12:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooiboswilg
Afbreking: rooi•bos•wilg
Samestelling: rooi + bos + wilg
Selfstandige naamwoord: rooiboswilg
Meervoud: rooiboswilge
Verkleinwoord: rooiboswilgie
Meervoud van verkleining: rooiboswilgies
Betekenis:
• 'n Boom wat inheems aan die semi-ariede tot gematigde savannestreke van Afrika suid van die ewenaar voorkom, Combretum apiculatum.
Gebruik:
• Die rooiboswilg is semi-bladwisselend en kan 'n struik bly, of tot 10 meter hoog groei.
Vertaling:
Engels: red bushwillow
Sotho: mohwelere
Tswana: mohwidiri
Venda: muvuvha
Zoeloe: umbondwe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|