lugperspomp [boodskap #134788] |
Sa, 28 November 2020 11:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugperspomp
Afbreking: lug•pers•pomp
Samestelling: lug + pers + pomp
Selfstandige naamwoord: lugperspomp
Meervoud: lugperspompe
Verkleinwoord: lugperspompie
Meervoud van verkleining: lugperspompies
Betekenis:
• Masjien wat gas saampers.
Gebruik:
• 'n Lugperspomp neem 'n inlaatgas onder omgewingsdruk en omvorm dit na 'n uitlaatgas onder 'n hoër druk.
Sinoniem:
• lugkompressor
Vertaling:
Engels: air compressor
Nederlands: luchtcompressor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|