geoksiel [boodskap #134783] |
Sa, 28 November 2020 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geoksiel
Afbreking: ge•ok•siel
Selfstandige naamwoord: geoksiel
Meervoud: geoksiele
Betekenis:
• 'n Ondergrondse boom; boom waarvan net die kroon bogronds sigbaar is.
Gebruik:
• 'n Geoksiel lyk bogronds soos klein takkies of 'n struik wat uit die grond groei, maar dit is eintlik net die uitlopers van 'n groot boom wat nie sigbaar is nie.
Sinoniem:
• ploegbreker
Vertaling:
Engels: geoksiel
Nederlands: geoksiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|