massamedium [boodskap #134781] |
Sa, 28 November 2020 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
massamedium
Afbreking: mas•sa•me•di•um
Samestelling: massa + medium
Selfstandige naamwoord: massamedium
Meervoud: massamedia
Betekenis:
• 'n Publieke medium wat 'n groot aantal mense bereik.
Gebruik:
• Die Internet is 'n wêreldwye fenomeen met die karakter van 'n massamedium.
Hiponiem:
• koerant
• radio
• televisie
• tydskrif
Vertaling:
Engels: mass medium
Nederlands: massamedium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|