Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » domastrant
domastrant [boodskap #134780] Sa, 28 November 2020 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
domastrant
Afbreking: dom•as•trant
Samestelling: dom + astrant


Byvoeglike naamwoord: domastrant
Vergrotende trap: domastranter
Oortreffende trap: domastrantste
Attributief: domastrante

Betekenis:
• Op 'n onwyse manier parmantig; vrypostig en onnosel.

Gebruik:
• Dom mense is een ding, maar hoe werk mens met die wat domastrant is?

Afgelei:
• domastrantheid

Spelfout:
• domastrand

Vertaling:
Engels: cheeky, impudent, bold‐faced, brash
Nederlands: astrant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grammatikafout
Volgende onderwerp: massamedium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:25:51 MGT 2024