Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grammatikafout
grammatikafout [boodskap #134779] Vr, 27 November 2020 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grammatikafout
Afbreking: gram•ma•ti•ka•fout
Samestelling: grammatika + fout


Selfstandige naamwoord: grammatikafout
Meervoud: grammatikafoute
Verkleinwoord: grammatikafoutjie
Meervoud van verkleining: grammatikafoutjies

Betekenis:
• 'n Grammatikale fout; sinskonstruksie wat teenstrydig met die grammatika van 'n taal is.

Gebruik:
• In die sin "Skakel die hulplyn op 0800-123-4567'" is "op" 'n grammatikafout, wat met "by" vervang moet word.

Vertaling:
Engels: grammar error
Nederlands: grammaticafout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdienste
Volgende onderwerp: domastrant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:38:01 MGT 2024