Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Comrades
Comrades [boodskap #1756] |
Fri, 01 August 2003 22:38 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
>
> Lorinda, ek dog jy en ek gaan die comrades hardloop.
> Nou, sit jy daai soldaat met die tanks op my.
> Jy is gemeen.
> Wat het van die woord kammeraadskap geword?
>
> 'n geskokte Speedy Gonzales
LOL. Ek het hom nie op jou gesit nie kameraad; jy het nie vir diens
aangemeld nie, en jy ken die reels. Ek is self skrikkerig vir die
tanks maar ek is seker as daar nou iemand is wat homself uit hierdie
situasie sal kan praat is dit jy...:-)
Lorinda (wat Katryn mooi gevra het om 'n sekere saak daar te laat, en
nou met die gebakte pere sit:-))
|
|
|
|
|
Re: Comrades [boodskap #1778 is 'n antwoord op boodskap #1760] |
Sun, 03 August 2003 21:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>> Vertel tòòòeee!!! asseblief!!!
>
> Nie eers as jy my martel nie...:-)
LOL!
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:37 UTC 2025
|