Betekenis:
• Sport waar bottelvormige stukke hout na 'n pen gooi word wat in die grond geplant is.
• (histories) Houtpen wat in 'n juk gesteek word om dit in posisie om die nek te hou.
Gebruik:
• Jukskei word gespeel deur 2 spanne van 4 spelers met skeie wat tussen 11 en 16 meter na 'n houtpen in 'n sandput gegooi word.
• 'n Juk is 'n houtpaal met gate aan weerskante waarin die jukskeie pas.