Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokerf
bokerf [boodskap #134776] Vr, 27 November 2020 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bokerf
Afbreking: bo•kerf
Samestelling: bo + kerf


Selfstandige naamwoord: bokerf
Meervoud: bokerwe
Verkleinwoord: bokerfie
Meervoud van verkleining: bokerfies

Betekenis:
• Die boonste insnyding (kerf).

Gebruik:
• Die strop kan stywer om die os se nek gesluit word deur dit na die jukskei se bokerf te skuif.

Spreekwoord:
• Hy trek bokerf. [Hy kry swaar; trek noustrop.]

Vertaling:
Engels: top notch
Nederlands: boven kerf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertelling
Volgende onderwerp: jukskei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:33:46 MGT 2024