Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertelling
vertelling [boodskap #134775] Vr, 27 November 2020 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertelling
Afbreking: ver•tel•ling


Selfstandige naamwoord: vertelling
Meervoud: vertellings
Verkleinwoord: vertellinkie
Meervoud van verkleining: vertellinkies

Betekenis:
• Die handeling van vertel.
• Iets wat vertel word (soos 'n storie of 'n verhaal).

Gebruik:
• Die kinders het aandagtig na die boeiende vertelling geluister.
• 'n Vertelling kan as 'n eenvoudige narratiewe literêre vorm beskryf word.

Hiperoniem:
• verhaal

Afgelei:
• hervertelling
• streeksvertelling

Afkorting:
• vert.

Vertaling:
Engels: story, tale
Nederlands: vertelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stuuroutomaat
Volgende onderwerp: bokerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:32:37 MGT 2024