Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuuroutomaat
stuuroutomaat [boodskap #134774] Vr, 27 November 2020 13:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stuuroutomaat
Afbreking: stuur•ou•to•maat
Samestelling: stuur + outomaat


Selfstandige naamwoord: stuuroutomaat
Meervoud: stuuroutomate

Betekenis:
• Stelsel wat 'n voertuig (soos 'n vliegtuig) kan bestuur; outomatiese piloot.

Gebruik:
• Die ondersoekspan na die vermiste vliegtuig sê dat hulle oortuig is dat die vliegtuig op stuuroutomaat was.

Vertaling:
Engels: automatic pilot, autopilot
Nederlands: automatische piloot, stuurautomaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demp
Volgende onderwerp: vertelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:42:27 MGT 2024