Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demp
demp [boodskap #134773] Vr, 27 November 2020 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
demp
Afbreking: demp


Werkwoord: demp
Verlede tyd: het gedemp

Betekenis:
• Klank sagter of lig swakker maak.
• Verswak of onderdruk.

Gebruik:
• Hulle probeer om die geraas te demp. Sy demp die ligte om 'n romantiese atmosfeer te skep.
• Onderwysers moenie leerders se entoesiasme demp nie.

Afgelei:
• dempbaar
• demper
• demping
• dempklep
• dempkombers
• dempkring
• demplaag
• demppot
• demppunt
• dempskakelaar
• dempveer

Vertaling:
Engels: to muffle, absorb, soften, smother
Nederlands: dempen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berowing
Volgende onderwerp: stuuroutomaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:39:11 MGT 2024