berowing [boodskap #134772] |
Vr, 27 November 2020 12:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
berowing
Afbreking: be•ro•wing
Selfstandige naamwoord: berowing
Meervoud: berowinge, berowings
Verkleinwoord: berowinkie
Meervoud van verkleining: berowinkies
Betekenis:
• Die handeling van beroof.
Gebruik:
• Volgens Statistiek Suid-Afrika is die misdade wat mense die meeste vrees huisbrake en daarna berowing op straat.
Sinoniem:
• plundering
Vertaling:
Engels: robbery, privation
Nederlands: berowing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|