Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begeesterd
begeesterd [boodskap #134769] Vr, 27 November 2020 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
begeesterd
Afbreking: be•gees•terd


Byvoeglike naamwoord: begeesterd
Attributief: begeesterde

Betekenis:
• Passievol en geesdriftig; baie entoesiasties; besielend.

Gebruik:
• As die Springbokke so begeesterd speel met 14 man, moet ons voortaan net 13 spelers gebruik.

Afgelei:
• begeesterdes
• begeesterdheid

Verwant:
• begeestering

Vertaling:
Engels: begeesterd
Nederlands: begeesterd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olieboom
Volgende onderwerp: blaaskans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:53:31 MGT 2024