Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klimtol
klimtol [boodskap #134765] Vr, 27 November 2020 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Klimtol.
'n Klimtol.
klimtol
Afbreking: klim•tol
Samestelling: klim + tol


Selfstandige naamwoord: klimtol
Meervoud: klimtolle
Verkleinwoord: klimtolletjie
Meervoud van verkleining: klimtolletjies

Betekenis:
• Speelding wat op en af teen 'n toutjie draai as dit na ondertoe gegooi word.

Gebruik:
• Ek kan allerhande toertjies met my klimtol uitvoer.

Sinoniem:
• jojo

Vertaling:
Engels: jojo
Nederlands: klimtol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: interstellêr
Volgende onderwerp: boetebessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 15:18:27 MGT 2024