interstellêr [boodskap #134764] |
Vr, 27 November 2020 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
interstellêr
Afbreking: in•ter•stel•lêr
Byvoeglike naamwoord: interstellêr
Attributief: interstellêre
Betekenis:
• Wat tussen die sterre geleë is.
Gebruik:
• Die interstellêre ruimte is die fisieke ruimte binne 'n sterrestelsel wat nie deur sterre of planete beslaan word nie.
Vertaling:
Engels: interstellar
Nederlands: interstellair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|