Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » warrelwind
warrelwind [boodskap #134760] Vr, 27 November 2020 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Warrelwind.
'n Warrelwind.
warrelwind
Afbreking: war•rel•wind
Samestelling: warrel + wind


Selfstandige naamwoord: warrelwind
Meervoud: warrelwinde
Verkleinwoord: warrelwindjie
Meervoud van verkleining: warrelwindjies

Betekenis:
• Lugstroom wat draai en kolk, kleiner in omvang as 'n tornado of orkaan.

Gebruik:
• 'n Tornado is 'n verwoestende warrelwind, wat gedurende die reënseisoen op die vastelande en eilande van Noord- en Sentraal-Amerika en die Karibiese See voorkom.

Sinoniem:
• dwarrelwind
• werwelwind

Vertaling:
Engels: whirlwind, dust devil
Nederlands: wervelwind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbehoud
Volgende onderwerp: seekoeikalf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:43:15 MGT 2024